On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Is swart jou gunstelling kleur? Luister hier!

───   12:20 Fri, 01 Aug 2014

Die Glam Guru - Is swart jou gunstelling kleur? Luister hier! | News Article
Die Glam Guru is hier en die week verklap hy 'n paar geheime oor die kleur swart. Ja, ons weet dat dit 'n kleur is wat altyd werk, veral as jy nie weet wat om aan te trek nie. Elke dame het ook dan 'n LBD - Little Black Dress en weet swart laat mens slanker lyk. Maar dit is nie al wat die kleur swart in jou klerekas beteken nie. Luister gerus na Hannon se raad hier onder!
 
 
 Hannon vertel dat swart jou altyd elegant laat voel en dat dit een van die hoof redes is hoekom veral dames dit graag werk toe dra.
 
 
 
Iets wat jy dalk nie van swart geweet het nie...kreatiewe en kunstige mense verkies om swart te dra. Laastens is swart maklik om te dra vir 'n formele geleentheid omdat meeste van ons reeds swart skoene of 'n swart baadjie in ons kas het!
 
 
 
Volgende week is Hannon se reeks oor kleur verby en wil hy dadelik van jou hoor om jou mode en skoonheids vrae te beantwoord. Stuur jou vraag na hannon@ofm.co.za
 
Tot volgende week, bly mooi!

Podcasts

Die Glam Guru - Wat die kleur swart alles vir jou kan doen!:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.