On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Nolwethu
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Bloemfonteinse kroegeienaar verskyn weer weens beweerde verkragting

───   OWEN KOCK 10:35 Fri, 28 Aug 2015

Bloemfonteinse kroegeienaar verskyn weer weens beweerde verkragting | News Article

Bloemfontein - Die eienaar van twee Bloemfonteinse kuierplekke, wat van verkragting aangekla word, verskyn na verwagting vandag in stad se streekhof.

Die man is vroeër op borgtog van R5 000 vrygelaat. Die verdagte is op 17 Junie in hegtenis geneem nadat hy na bewering een van sy werknemers in die vroeë oggendure glo herhaaldelik verkrag het.

Die man word ook van mensehandel en aanranding aangekla in afsonderlike sake.

Owen Kock/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.