On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Special Reports

FEATURE: Wat het van die ‘Mandela Droom’ geword?

───   CATHY DLODLO 15:00 Mon, 13 Jul 2015

FEATURE: Wat het van die ‘Mandela Droom’ geword? | News Article

Wat het van die droom geword?

Die Mandela Droom is gebore toe wêreld ikoon en voormalige Suid-Afrikaanse president Nelson Mandela na soveel jare in die tronk, Suid-Afrikaners aangemoedig het om mekaar te vergewe, te respekteer en om saam te bou aan ‘n Nuwe Suid-Afrika en ‘n Reënboog-nasie.  
 
Vroeër vandeesmaand het die droom egter onmoontlik gelyk tydens openbare verhore oor die gesondheidskrisis in die Vrystaat wat deur die Treatment Action Campaign (TAC) op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein gehou is.
 
Die verhore het herinner het aan die destydse Waarheid en Versoeningskommissie verhore – met die hartseer en woede van Vrystaters wat vlak gelê het.
 
Cathy Dlodlo het gaan uitvind wat het van die Mandela Droom geword na 21 jaar van demokrasie…
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.