On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

World News

Dagga help dalk vir epilepsie

───   17:48 Thu, 16 Apr 2015

Dagga help dalk vir epilepsie | News Article

Washington - 'n Vloeibare vorm van marijuana kan dalk mense met erge epilepsie help indien hulle nie op ander behandeling reageer nie.

Die studie waarby 213 kinders en volwassenes met 12 verskillende tipes epilepsie betrek is, het vir 12 weke geduur terwyl pasiënte die vloeibare vorm cannabidiol gebruik het.
 
Meer as die helfte van die pasiënte se aanvalle het met 'n gemiddeld van 54% verminder.
 
Die bevindings word volgende week by die Amerikaanse Akademie van Neurologie in Washington bekend gemaak.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.