On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

agri fokus

Verbod op trofeejag sleg vir ekonomie en kan moontlik die bedryf beskadig

───   13:15 Mon, 24 Aug 2015

Verbod op trofeejag sleg vir ekonomie en kan moontlik die bedryf beskadig | News Article

 

Foto: OFM nuus

Die onlangse jag van Cecil die leeu in Zimbabwe het wye kritiek ontlok, met baie mense wat ‘n algehele verbod op trofeejag eis. OFM se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met professor Peet van der Merwe van die Noordwes Universiteit, wat ook betrokke is by die universiteit se toerisme-navorsingseenheid TREES, gesels. Hy verduidelik dat ‘n verbod op trofeejag in Suid- Afrika verreikende implikasies inhou vir die wildbedryf, sowel as die ekonomie van Suid-Afrika.

‘Peet van der Merwe gesels oor trofeejag'


Podcasts

‘Peet van der Merwe gesels oor trofeejag':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.