On Now
Weekends 20:00 - 23:59
The Music Man Mix The Music Man
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Arts

Ontdek die waarde van kunsterapie vir kinders en volwassenes

───   09:42 Thu, 25 Apr 2024

Ontdek die waarde van kunsterapie vir kinders en volwassenes | News Article

Die krag van kuns en hoe dit jou kan help as jou kinders uit die huis is of as jy dalk onlangs afgetree het.

Die veelsydigheid van kuns en die dieper waarde van kunsterapie is waaroor gesertifiseerde kunsterapeut Isme Zijlstra van Bloemfontein gesels tydens die OFM Kunsteklop met Yolanda Maartens. 

Sy vertel ook wat kuns vir haar beteken en hoe dit jou kan help indien jou kind dalk ook onlangs uit die huis is en jy nou moet aanpas. Isme is tans besig met ’n meestersdiploma in terapie. 



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.