Human Interest
Plaaslike inhoud moet ingefasseer word - Vlismas─── MARK STEENBOK 14:11 Wed, 06 Jul 2016
Bloemfontein - 'n Bekende komediant sê die SAUK se nuwe beleid, dat baie meer plaaslike inhoud op sy TV-kanale vertoon moet word, beteken nie noodwendig dat die gehalte van die produk ingeboet moet word nie.
John Vlismas sê hy is ten gunste van die verskuiwing na 80 persent plaaslike inhoud, mits die proses nie onnodig gehaas word nie.
“When you say not only are we going to do 90%, but we are going to do it next month, you're tripping yourself up. You are going to end up with a lot of bad content, because it is going to be low quality, rushed and it is going to be low budget, because of the amount you have to generate. I think you need to phase it in, just make it realistic, that is all,” says Vlismas.
OFM News