On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

GW-stad-moordverhoor: Bloedspatseldeskundige kruis-ondervra

───   LANI FOUCHÉ 15:16 Thu, 14 Nov 2013

GW-stad-moordverhoor: Bloedspatseldeskundige kruis-ondervra | News Article
Lani Fouché
 
Kimberley - Die impakbloedspatsels wat op die Griekwastad-moordbeskuldigde se hemp gekry is, kon op 'n ander wyse as gewelddadige toediening daar beland het.
 
So het bloedspatseldeskundige Marius Joubert vandag onder kruisondervraging in die Noord-Kaapse hooggeregshof getuig.
 
Advokaat Willem Coetzee, wat die kruisondervraging lei, verteenwoordig die 17-jarige wat beskuldig word van die moorde op Deon, Christel en Marthella Steenkamp op hul plaas Naauwhoek verlede jaar.
 
OFM se Lani Fouché woon die verhoor by.

Podcasts

OFM se Lani Fouché doen verslag:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.