On Now
Weekends 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: 00:00 - 05:00 Early Mornings with Oscar
Listen Live Streams

Local News

GW-stad-moordverhoor: Uitspraak Donderdag gelewer

───   LANI FOUCHÉ 09:55 Tue, 10 Dec 2013

GW-stad-moordverhoor: Uitspraak Donderdag gelewer | News Article
Lani Fouché

Kimberley - Uitspraak in die opspraakwekkende Griekwastad-moordverhoor word Donderdag in die hooggeregshof in Kimberley gelewer.
Die staat en die verdediging het vandag hul slotbetoë gelewer. ‘n Sewentienjarige seun word verdink van die moorde op Deon, Christel en Marthella Steenkamp op hul plaas Naauwhoek in April verlede jaar.
 
Lani Fouché berig dat die verdediging se Advokaat Willem Coetzee oor byna elk van sy submissies voor die hof deur regter Frans Kgomo bevraagteken is.








Podcasts

Lani Fouché doen verslag:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.