On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

GWStad-uitspraak môre, vonnis moontlik eers veel later

───   SABRINA DEAN 17:21 Wed, 26 Mar 2014

GWStad-uitspraak môre, vonnis moontlik eers veel later | News Article
Sabrina Dean

Bloemfontein - Indien die minderjarige beskuldigde in die Griekwastad-moordverhoor môre skuldig bevind word, kan dit nog steeds ‘n geruime tyd duur voordat die vonnisoplegging plaasvind.
 
Dit is volgens UV Regskliniek-direkteur, Inez Bezuidenhout, wat sê die Kindergeregtigheidswet vereis dat daar, onder meer, ‘n voorvonnisopleggingsverslag voorberei moet word.

Bezuidenhout sê weens die erns van die misdade, is daar ‘n groot moontlikheid dat die seun onmiddellik in hegtenis geneem kan word, sou die hof hom skuldig bevind.
 
Sy sê die kind se verdediging kan ‘n borgtogaansoek bring wat toegestaan kan word tot en met vonnisoplegging en/of terwyl hy wag op 'n appèlverhoor.


Podcasts

Inez Bezuidenhout:

Inez Bezuidenhout:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.