On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Eerste "ZumaMustFall"-optog in die Vrystaat

───   MARK STEENBOK 14:52 Fri, 29 Apr 2016

Eerste "ZumaMustFall"-optog in die Vrystaat | News Article
Gallo images

Bloemfontein - Honderde mense het vandag na die kantore van die Vrystaatse premier, Ace Magashule, opgeruk om president Jacob Zuma se bedanking te eis.


Politieke partye, insluitend die EFF, SAKP en Cope onder meer het deelgeneem.

Die optog het in Dr. Belcherweg in Batho begin, en het deur die stad tot by die Oliver Tambo-gebou beweeg, waar ’n griefskrif aan Magashule oorhandig is. Die groep het ook verby ‘n ANC-byeenkoms in Hoffmanplein beweeg.

Volgens OFM-nuus se Mark Steenbok verwag die groep binne 21 dae antwoorde op die griefskrif.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.