Movember
Movember - Die eerste kykie na die manne sonder snorre!─── 14:47 Tue, 06 Nov 2012
Hier is die brawe manne wat saam met Johrne hul snorre gaan laat groei gedurende die maand van Movember. Elke week sal ons hul vordering volg en aan die einde van Movember stap een van die manne weg met R2000 en gee HUISTOE en OFM R3000 aan CANSA.