On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Offbeat

Weird Wide Web – Geheimsinnige gat op Dublin-strand gevind

───   15:19 Tue, 20 Feb 2024

Weird Wide Web – Geheimsinnige gat op Dublin-strand gevind | News Article
Beeldbron: huffingtonpost.co.uk

“In die verslag word genoem die klein krater in die sand kan ’n eenmalige gebeurtenis wees.”

Virgin Media News in Ierland het hierdie week berig oor ’n vreemde gat wat op ’n strand in Dublin ontdek is. In die verslag word genoem die klein krater in die sand kan ’n eenmalige gebeurtenis wees. ’n Astrofisikus beweer ’n rots wat in die gat gevind is, is moontlik afkomstig van die ruimte.

Maar die volgende dag is beeldmateriaal op sosiale media geplaas van twee manse wat die gat die vorige dag gegrawe het. Op die sosialemediaplatform X het die kanaal behoorlik wal gegooi en probeer verduidelik wat gebeur het.

Lees meer

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.