On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Podcasts

Danie Marais praat oor droogte se impak

───   SABRINA DEAN 09:15 Fri, 05 Feb 2016

Danie Marais praat oor droogte se impak | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met NWK se besturende direkteur, Danie Marais, oor die impak van die droogte in die landbou-maatskappy se bedieningstreek, sowel as moontlike planne om produsente te probeer bystaan.

Hy sê dit is baie belangrik dat produsente met hul onderskeie finansiers kontak maak om te praat oor die uitdagings wat hulle in die gesig staar.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.