On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Podcasts

Anti-stortingstarief vir aartappels hopelik binnekort ingestel

───   SABRINA DEAN 11:41 Mon, 24 Oct 2016

Anti-stortingstarief vir aartappels hopelik binnekort ingestel | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week by Aartappels SA se Uitvoerende Hoof, André Jooste, gaan kuier om te gesels oor die bedryf.


Met hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud gesels hulle oor bedreigings vir die sektor. 

Jooste gee terugvoer oor die kwessie van anti-stortingstariewe, sowel as ‘n nuwe gogga wat moontlik ‘n impak op aartappelproduksie kan hê.


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.