In the News
AgriSA en ISS snoer kragte teen misdaad op platteland
--- Admin 30 Sep 2026AgriSA en die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) snoer kragte saam om die oorsaak van misdaad in plattelandse gebiede beter te verstaan en praktiese maniere te vind om veiligheid in dié gemeenskappe te verbeter. Die twee organisasies het ’n memorandum van verstandhouding onderteken wat hul samewerking formaliseer. Die ooreenkoms maak voorsiening ..Read More


