On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Foto's: Brand by Riverwalk-inkopiesentrum

───   08:43 Thu, 18 Oct 2012

Foto's: Brand by Riverwalk-inkopiesentrum | News Article






Dane Beisheim

Potchefstroom - 'n Brandbestryder van die Tlokwe-stadsraad sê die brand wat vroeg vanoggend (Donderdag) in die Riverwalk-inkopiesentrum in Potchefstroom uitgebreek het, is grootliks geblus.

Attie Booysen sê daar word vermoed dat die brand om 03:30 in Shoprite/Checkers ontstaan het, maar die oorsaak is nog onbekend.

Hy sê brandbestryders is tans besig om te verseker dat die brand nie weer opvlam nie:


Podcasts

Attie Booysen :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.