On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Other News

Proteas "groei" ten spyte van nederlaag

───   06:39 Mon, 22 Oct 2012

Die Suid-Afrikaanse netbalspan het hul wedstryd in die vierhoekige reeks teen Brittanje gister met 63 doele teen 52 in Sydney verloor.

Die Suid-Afrikaanse netbalspan het hul wedstryd in die vierhoekige reeks teen Brittanje gister met 63 doele teen 52 in Sydney verloor.  Die Proteas is sesde op die wêreldranglys en Brittanje derde.  Afrigter Elize Kotze sê die groei en verbetering in haar span is egter is duidelik te sien.  Die toernooi verskuif nou na Nieu-Seeland met die Suid-Afrikaners wat Donderdag teen die wereld se top span, Australië, in Wellington te staan kom.

More from Other News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.