On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

Local News

Puk-student toon verbetering na val deur dak

───   13:59 Mon, 29 Oct 2012

Puk-student toon verbetering na val deur dak | News Article
Dane Beisheim

Potchefstroom - Die Puk student wat Saterdag deur ’n dakvenster by die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom geval het, sal vandag van die ventilator waaraan sy gekoppel is, gespeen word.

Doktors by die Milpark-hospitaal, waar René Cremer verplaas is ná sy aanvanklik in die Potcehfstroom Mediclinic opgeneem is, sê egter sy is steeds in 'n kritieke toestand al toon sy verbetering.

Cremer, ’n eerstejaarstudent, was saam ’n groep vriende op die dak van die J. Chris Coetzee gebou om die son te sien opkom toe die voorval gebeur het.

Sy het ongeveer 15 m ver geval. Cremer sal ’n reeks operasies ondergaan om haar beserings, wat onder meer gebreekte en gekraakte ribbes en 'n geskeurde nier insluit, te genees.

René se pa Hennie:



Podcasts

Hennie Cremer:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.