On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Other News

Vierhoekige reeks uiters waardevol vir Proteas ten spyte van nederlae

───   08:43 Thu, 15 Nov 2012

Die ervaring wat die Proteas in die vierhoekige reeks in Australasië opgedoen het was van onskatbare waarde, ten spyte van die nederlae wat die span gely het.

Liezl Liebenberg

Die ondervinding wat die Proteas-netbalspan tydens die vierhoekige reeks in Australasië opgedoen het, is van onskatbare waarde, al kon die span nie 'n wedstryd daar wen nie.  Dit is volgens die Suid-Afrikaners se onderkaptein, Maryke Holtzhausen van die Vrystaat.  Die Proteas het teen Australië, Nieu-Seeland en Engeland, die drie top lande ter wereld, kragte gemeet.  Holtzhausen het aan OFM Sport gesê dit is uiters noodsaaklik dat die span gereeld aan sulke mededingende toernooie deelneem.

'n Professionele netballiga, 'n eerste vir Suid-Afrika, neem na verwagting in April volgende jaar 'n aanvang.  Die toernooi is reeds in beginsel deur Sportminister, Fikile Mbalula, goedgekeur.


Podcasts

Maryke Holtzhausen oor die sukses van spanne in Australasië :

More from Other News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.