On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Local News

Twee kinders versmoor in motor in Noordwes

───   16:42 Sun, 18 Nov 2012

Twee kinders onderskeidelik twee en drie jaar oud is dood aangetref in 'n ou ongebruikte motor in die Henryville informele nedersetting in Zeerust in Noordwes. Volgens polisiewoordvoerder Emelda Setlhako het die twee dogtertjies in die motor gespeel wat buite in die son geparkeer was. Hul ma was by die werk en hulle is in dei sorg van hul ouma gelaat. Na bewering het die twee in die motor aan die slaap geraak met die vensters toe en deur gesluit en versmoor as gevolg van die geweldige hitte. Die saak word deur polisie ondersoek.

More from Local News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.