On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

NK-ramphulpaankondiging glo net 'n formaliteit

───   16:39 Tue, 27 Nov 2012

NK-ramphulpaankondiging glo net 'n formaliteit | News Article
Owen Kock

Kimberley - Dele van die Noord-Kaap wat in onlangse brande verwoes is gaan heel waarskynlik as rampgebied verklaar word. Dit, volgens Agri-Noord-Kaap president, Henk van Wyk.

Hy sê daar is boere wat baie skade gely het en hulle hoop dat die proses van skadebepaling teen volgende Vrydag afgehandel sal wees.

Van Wyk sê boere sukkel met voer en daar is ook byna niks in die provinsie beskikbaar nie.
 
Duisende hektaar weiding het in die slag gebly in brande wat in sekere dele meer as tien dae gewoed het.



Podcasts

Henk van Wyk:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.