On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

André Botha kry 45-jaar tronkstraf vir kinderpronografie

───   12:56 Wed, 28 Nov 2012

Christopher Motabogi

Welkom - 'n Vyf-en-dertigjarige man van Welkom is vanoggend tot 45-jaar tronkstraf gevonnis waarvan hy 15-jaar effektief moet uitdien.

André Botha is in Julie vanjaar skuldig bevind aan ses aanklagte van die besit van kinderpornografie. Hy is ook daaraan skuldig bevind dat hy probeer het om bewysstukke te vernietig. Hy het op al dié aanklagte skuldig gepleit.
 
Welkom aanklaer, Charmaine Labuschagne, het in reaksie aan OFM Nuus gesê mense moet versigtig dink oor wat hulle die kuberruim instuur. Sy sê baie mense dink dat die besit van kinderpornografie nie so 'n ernstige misdryf is nie.

Die misdade het in Julie en Augustus 2011 plaasgevind.


Podcasts

Charmaine Labuschagne:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.