On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Local News

Bejaarde egpaar in hul huis in Bethulie vermoor

───   16:25 Sat, 09 Feb 2013

Leanne Nel -

Bethulie - Die polisie in die Vrystaat is op soek na verdagtes in verband met die moord op 'n bejaarde egpaar in Bethulie. Volgens polisiewoordvoerder, Maselela Langa, is Gordon en Lorraine Adam, glo in hul sewentigs, gisteraand in hul huis deur 'n onbekende hoeveelheid verdagtes aangeval en doodgesteek. Hy sê die egpaar se seun het die polisie gebel nadat hy nie sy ouers in die hande kon kry nie. Langa sê die verdagtes het die paartjie se kluis oopgekry en vuurwapens gebuit. Hy sê hulle het toe met die paartjie se bakkie gevlug:


Podcasts

VS polisiewoordvoerder, Maselela Langa:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.