On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Lyk van 6-jarige ontvoerde seuntjie in BFN gevind, verdagte steeds soek

───   OWEN OWEN 06:45 Mon, 29 Apr 2013

Owen Kock -

Bloemfontein - Die polisie is steeds opsoek na ‘n 32-jarige verdagte, nadat die lyk van 'n ses-jarige seuntjie, wat verlede Maandag ontvoer is, Saterdag in Bloemfontein gevind is. Vrystaatse polisiewoordvoerder, Annelie Wrensch sê Kamohelo Molotsi het erge wonde aan sy gesig gehad.

Wrench sê die polisie is opsoek na Pena Herbert Cutywa, wat glo die seun 'n rygeleentheid aangebied het Maandagmiddag na skool.

Cutywa en Molotsi se ma, Lerato, was in 'n verhouding betrokke gewees. Sy het die verhouding egter beëindig.

Lerato het enkele ure voordat Kamohelo ontvoer is 'n dreigende SMS-boodskap van Cutywa ontvang. Volgens Molotsi het een van die ander leerlinge gesien hoe haar seun in 'n bakkie klim nadat 'n man hom op sy naam geroep het.


Podcasts

Vrystaatse polisiewoordvoerder, Annelie Wrensch :

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.