On Now
Weekends 13:00 - 16:00
Saterdag Siësta Yvette
Show Background
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Yellow Door

Deon Lotz deur die sleutelgat

───   06:00 Fri, 10 May 2013

Deon Lotz, gewilde teater-, radio- en rolprentakteur is bekend om sy rolle in onder meer ‘Skoonheid’, ‘Roepman’ en ‘Stuur groete aan Mannetjies Roux’. Hy skiet tans in Meiringspoort aan die fliek, ‘Faan se trein’.


Watter sintuig speel die grootste rol in jou lewe
My gut feeling

Beste kinderherinnering
Vakansie op Adelaide in die Oos-Kaap

Death row-maaltyd
Spinasie en feta slaai met volstruis steak en 'n bottel Sjampanje

Jou grootste tekortkoming
Procrastination (uitstel van dinge)

Kosbaarste besitting
My kinders Nicola en Liam

Wat verveel jou
Tyd mors en swak films

Die trotsste oomblik van jou lewe

In my loopbaan - Cannes film fees en my SAFTA

Noem een ondeug
Ek bak graag poetse en skeer die gek

Wat maak jou bang
Dat ek nooit my doelwit sal bereik nie

In watter land, buiten SA sou jy graag wou woon en hoekom

Duitsland of Switserland - ek hou van orde

More from Yellow Door

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.