On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

NW premier met die dood gedreig

───   SABRINA SABRINA 07:56 Thu, 30 May 2013

Sabrina Dean -

Potchefstroom - Die provinsiale regering in Noordwes het bevestig dat daar dreigemente is om die premier, Thandi Modise te vermoor. Regeringswoordvoerder Lesiba Kgwele sê die premier is reeds 'n geruime tyd bewus van die dreigemente.
 
Nóg 'n ANC-beampte in Noordwes, Obuti Chika, is verlede jaar in Desember in sy motorhuisoprit geskiet. Hy is later in 'n hospitaal in Klerksdorp dood. Agt mans, insluitend die LUR vir plaaslike regering, China Dodovu, staan tereg vir die moord. Die saak sal op 13 Junie hervat. Ses van die agt verdagtes, insluitend Dodovu, is uit op borgtog.



Podcasts

NW regeringswoordvoerder Lesiba Kgwele :

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.