Rugby
Cheetah held kan naam maak teen Italie─── 13:04 Sat, 08 Jun 2013
Willie Le Roux kan met baie balbesit en ruimte Italie laat rondstaan in vanmiddag se toets op Kingspark in Durban
Xander Snyders
Dis ‘n jong Bokke span wat Italië pak vanmiddag op Kingspark in Durban. Heyneke Meyer die Bokke se afrigter sal van die Bokke sal saam met sy jong turke beslis nie Italië onderskat nie, hy is hopeloos te professioneel daarvoor. Italië is nie meer die slaan sak wat ons almal ken nie en het reed sin die Noorde vanjaar Frankryk en Ierland geklop en ook Engeland laat sweet op Twicenham. Italië het ook laat ‘n verassing gelos en besluit om Alberto Di Bernardo op losskakel te speel. Die Bokke het ook allermins ‘n paar terugslae gehad met beserings en die laaste was Willem Alberts wat vervang word deur die jong vuurvreter flank Arno Jordaan, hou ma dop daar gaan nog baie oor hom geskryf word. Die verassing gaan egter ‘n jong man wees wat baie onkant betrap het in die Super Rugby vanjaar, ja dit is die Cheetah vleuel Willie Le Roux. Met sy indivuduele spêl , bygese as die Bokke hom reg gebruik, Italie aan die raai gaan hou in die agterste vesting. Indien Le Roux saam met Bokke soos Habana, Basson en JJ Engelbrecht ruimte gegee word gaan Italie spuit wees hulle het in Suid Afrika kom toer. Dink net hoe lekker gaan diet vir Meyer wees om Jan serfontein kans te gee in die groen en goud.Die wedstryd is egter nie net belangrik om te wen nie maar dit gaan belangrik wees dat die Bokke die wedstryd gebruik om foute uit te stryk en die spelers mekaar leer in wedstryd omgewing vir die komende toetse later vanjaar teen Argentinië, Australië en Nieu-Seeland.
