On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

VS boere se probleme met munisipaliteite bespreek

───   06:43 Tue, 09 Jul 2013

Dirk Kok -

Bloemfontein - Boere in die Vrystaat se probleme met munisipaliteite word vandag op ’n vergadering van landbouleiers in Bloemfontein bespreek.
 
Vrystaat Landbou (VL) se president, Dan Kriek, sê VL gaan saam met kundiges en regslui om die tafel sit en onder meer boere se probleme met grondbelasting, waardasierolle en munisipale dienslewering bespreek.

Kriek sê planne om landbouforums en boere in die munisipale distrikte te help sal op die vergadering gemaak word.



Podcasts

Vrystaat Landbou se president, Dan Kriek:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.