On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

Grootbaas praat oor nuwe Hinterland

───   10:05 Fri, 19 Jul 2013

Dirk Kok - Ses weke ná die samesmelting van die landboumaatskappye Afgri en Senwes se kleinhandelondernemings is die naam en handelsmerk van die nuwe maatskappy, Hinterland, gefinaliseer.

Die handelsmerk-identiteite van Afgri Town and Country en Senwes Village word behou.

Frans du Plessis, besturende direkteur van Hinterland, het met Before Dawn gesels oor die beweegredes vir die samesmelting en die nuwe maatskappy en die toekomsplanne.


Podcasts

Frans du Plessis:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.