On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Please Note

Welkom-meisie vermis

───   13:05 Mon, 29 Jul 2013

Vrystaatse polisie benodig inligting nadat 'n meisie van Welkom vermis geraak het. Geraldine van der Merwe (18) het vanoggend skool toe gery, maar nooit daar opgedaag nie.

Sy ry 'n wit Opel Corsa. Die registrasienommer is: CYR 368 FS.

'n Saak is reeds by die plaaslike polisie aangemeld.

More from Please Note

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.