On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

'Koringmeule, fabrieke voordelig vir boere'

───   07:51 Wed, 07 Aug 2013

Dirk Kok - Die hoëvolume-koringmeule en pasta- en beskuitjiefabiek wat by GWK se silo en landbousentrum by Modderrivier gebou word, is veel meer as net ’n ekonomiese inspuiting vir die Noord-Kaap.

Dit is ’n stap in die regte rigting om koringboere deel te maak van die graanwaardeketting sodat boere meer van die verbruikersrand kan kry, sê Dissie Kruger, Noord-Kaapse saaiboer en hoofbestuurslid van Graan SA.

Die sooi vir die multimiljoenrandse aanleg van GWK en sy filiaal Westra is gisteroggend gespit.

Die bouwerk sal oor twee jaar klaar wees en produksie sal dan begin.

Kruger het op die sooispitseremonie met Before Dawn gesels:
 
 
 
So sal die koringmeule en pasta- en beskuitjiefabriek langs die N12 lyk 

Podcasts

Dissie Kruger:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.