On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Skooldag moontlik volgende jaar 'n uur langer , departement van onderwys

───   17:23 Wed, 21 Aug 2013

Alzane Narrain
 
Bloemfontein - Skooldae sal moontlik vanaf volgende jaar met tot 'n uur elke dag verleng kan word met die toevoeging van 'n verpligte derde Afrika-taal tot die kurrikulum.
 
Uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole, Paul Colditz, sê daar sal 'n tekort wees aan onderwysers wanneer die derdetaal-beleid volgende jaar by 15 000 skole in die land geïmplementeer word.
 
Minister van Basiese Onderwys Angie Motshekga het onlangs aangekondig dat Afrika-tale as onderigtaal vanaf volgende jaar vir alle leerders tussen Graad 3 en 12 verpligtend sal wees. Twee hiervan sal op moedertaalvlak geneem moet word.
 
 
 

Podcasts

Paul Colditz sê meer onderwysers word benodig:

More from National

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.