On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Pa wat dogter doodry praat oor ongeluk

───   17:15 Tue, 27 Aug 2013

Duane Petrus
 
Bloemfontein - ‘n Boer van Dewetsdorp sê hy is platgeslaan en weet nie hoe dit gebeur het dat hy sy 17 maande oue dogtertjie per ongeluk gistermiddag doodgery het nie.
 
Die 37-jarige Griffel Kruger het aan OFM Nuus gesê hy het gekyk waar al drie sy dogters was voordat hy in sy bakkie geklim het om dit voor die huis te skuif, maar kon niemand sien nie en was onder die indruk dat hulle veilig in die huis was.
 
Hy het toe egter in trurat bo-oor sy dogtertjie, Anika Kruger, gery.
 
Hy sê oomblikke voor die ongeluk was Anika pal rondom hom en het gesmeek vir aandag.

Kruger sê sy vier en vyf-jarige dogters verlang reeds na hul sussie en hy is nie seker of hulle regtig verstaan wat gebeur het nie.

Die polisie ondersoek die voorval.

Podcasts

Griffel Kruger gesels oor sy oorlede kind:

Griffel Kruger gesels oor sy oorlede kind:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.