On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Olebogeng
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

National

SA fotograaf in Egipte: Owerhede nog nie bewus van voorval nie

───   SABRINA SABRINA 09:13 Fri, 30 Aug 2013

Sabrina Dean
Johannesburg - Dit departement van internasionale betrekkinge en samewerking sê hy is nog nie bewus daarvan dat 'n Suid-Afrikaanse kameraman en fotograaf, Adil Bradlow, deur die Egiptiese owerheid in Kaïro aangehou word nie.
 
Clayson Monyela sê hy het pas van 'n besoek aan Malaysië teruggekom en sal vandag met die owerhede in Kaïro in gesprek tree om meer inligting oor die situasie te bekom.
 
Die TV-nuusdiens Al Jazeera het gisteraand bekendgemaak dat Bradlow en nog drie van sy werknemers, Wayne Hay, Russ Finn en Baher Mohammed sedert Dinsdag aangehou word.
 
Die nuuskanaal het die Egiptiese owerhede versoek om die vier onvoorwaardelik vry te laat.

More from National

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.