On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Konsepvoorstel oor grond kan nie werk nie, sê VL

───   08:50 Mon, 09 Sep 2013

Dirk Kok - Ontsteltenis heers onder boere oor die departement van grondsake se konsepvoorstel dat hulle van hul grond moet gee aan werkers wat 10 jaar of langer op hul plase werk.
 
Vrystaat Landbou se hoofbestuurder, Henk Vermeulen, sê die voorstel is politiek gemotiveerd en is onprakties en ongrondwetlik.
 
Hy sê politici gaan ’n ander benadering moet volg.

mailto:dirk@centralmediagroup.co.za

Podcasts

Henk Vermeulen:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.