On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Yvette
Show Background
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams

Local News

Pa van Boshof van bloedskande verdink

───   LANI LANI 15:14 Mon, 09 Sep 2013

Lani Fouché
 
'n Pa wat van bloedskande, wat oor verskeie jare strek, verdink word, is borgtog geweier en na die hof vir seksuele misdrywe in Bloemfontein verwys.
 
Die pa - wie se identiteit weerhou word om sy dogters te beskerm - het glo drie kinders by sy 26-jarige dogter verwek, waarvan een onlangs gesterf het.
 
Die ander dogter is 21 jaar oud.
 
Die pa is in April vanjaar aangekeer nadat die polisie op 'n wenk van die gemeenskap gereageer het.
 
Woordvoerder vir die nasionale vervolgingsgesag, Phaladi Shuping, sê hy het reeds in die Boshof Streekhof verskyn waar sy aansoek om borgtog geweier is.
 
Hy sal op 18 September in Bloemfontein tereg staan op twee aanklagte van verkragting.
 

More from Local News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.