On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

NW plaasaanval: Slagoffer (75) bly kritiek

───   OWEN OWEN 09:19 Fri, 11 Oct 2013

Owen Kock
Klerksdorp - Daar is nog geen verbetering in die toestand van 'n 75-jarige boer wat Woensdag erge hoofbeserings opgedoen het toe hy en sy vrou deur twee mans aangeval is op hul plaas Môrester tussen Klerksdorp en Ventersdorp in Noordwes.
 
Frans van der Schyf het kritieke beserings opgedoen terwyl sy vrou Hennie in die aanval gesterf het.
 
Volgens die egpaar se seun Frans jr., het dokters by die Garden City Hospitaal in Johannesburg die drukking op sy pa se brein verlig, maar daar is egter ander komplikasies.

Die twee verdagtes, wat in verband met die voorval aangekeer is, sal Maandag in die hof in Klerksdorp verskyn.



Podcasts

Frans van der Schyf jr.:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.