On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Moord-meenthuiskompleks as veilig beskou

───   13:54 Thu, 17 Oct 2013

Moord-meenthuiskompleks as veilig beskou | News Article
Galoome Shopane, Alzane Narrain

Bloemfontein - Die Voorwaarts-meenthuiskompleks in Pellissier, Bloemfontein, waar die 60-jarige Susan Olivier vanoggend dood aangetref is, is deur haar seun Oltan, as ‘n veilige plek beskryf.
Olivier het sy ma se liggaam vanoggend omstreeks 08:00 in die gang ontdek, nadat haar vriende haar sedert gister nie in die hande kon kry nie en hy ondersoek gaan instel het.
 
Olivier het aan OFM-nuus gesê daar was geen teken van enige inbraak nie. Die deure was nie gesluit nie.

Die Parkweg-polisie het ‘n uitgebreide soektog na die moordenaar of moordenaars begin.

Podcasts

Oltan Olivier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.