On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Dawie de Villiers se mediese vordering bevredigend

───   LANI LANI 17:18 Thu, 17 Oct 2013

Lani Fouché
 

Bloemfontein - Dokters is tevrede met Dawie de Villiers, seun van die vermoorde egpaar van Barkly-Oos, se vordering in Mediclinic Bloemfontein.
 
Die 53-jarige De Villiers is egter steeds in 'n kritieke toestand nadat hy vroeg gisteroggend saam met sy bejaarde ouers, Dawid en Ralie, in hul plaashuis op Broadlands aangeval is.
 
Die egpaar is keelafgesny terwyl De Villiers erge steek-en snywonde opgedoen het. Die egpaar se dogter, Christina, sê haar twee ander broers het vandag in Bloemfontein aangekom. Sy sê die gemeenskap op Barkly-Oos is geskok, en dat haar ouers nooit in vrees van 'n aanval geleef het nie.

'n Roudiens vir die vermoorde egpaar word Woensdagmiddag 14:00 uit die NG Kerk Barkly-Oos gehou.

Podcasts

Christina de Villiers:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.