On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Agriculture

Boerderylandskap gaan bly verander

───   08:30 Tue, 14 Jan 2014

Dirk Kok - Absa se hoof van agribesigheid, Ernst Janovsky, het gister op Before Dawn gesels oor die wisselkoers en hoe boere daaruit kan voordeel trek. Vandag gesels hy oor tegnologie en die veranderende boerderylandskap.
Hy gee ook aan boere raad oor oorlewing in die huidige weergedrewe mark.
Janovsky gesels môre-oggend tussen 04:00 en 06:00 op Before Dawn oor die vooruitsigte vir die brandstofprys in 2014 en hoe dit boere gaan raak.
 

Podcasts

Ernst Janovsky:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.