On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Agriculture

SA kry Bek-en-Klouseerstatus terug

───   18:33 Mon, 17 Feb 2014

Karien Jordaan
 
Bloemfontein - Suid-Afrika het sy Bek-en-Klouseerstatus terug ontvang - dit, na plus-minus drie jaar.
 
Voorsitter van die Vrystaatse Rooivleisprodusente-organisasie, Neels de Villiers, sê hulle het die blye nuus Maandag van hul nasionale kantoor ontvang.

De Villiers sê die verbruiker se sak behoort nie onmiddellik geraak te word nie.



Podcasts

Neels de Villiers:

Neels de Villiers:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.