On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Africa News

Kenya president en ministers minder betaal

───   09:07 Sat, 08 Mar 2014

Nairobi - Kenya se President Uhuru Kenyatta het aangekondig dat hy en sy kabinet tot 'n loonverlaging ingestem het in 'n poging om die regering se loonrekening te verminder.
President Kenyatta sê hy en die visepresident Willim Ruto se salaris sal met 20% verminder word, terwyl die ander ministers se salarisse met 10% sal val. Reise na die buiteland sal ook beperk word.
 
Kenyatta het ook Kenyaanse LUR'e, wat onder die hoogs betaalde regeringsamptenare in Afrika is, versoek om tot loonverlagings in te stem.
 
Hy sê die Kenyaanse regering bestee bykans 50 milard rand aan salarisse, wat slegs 25 miljard rand laat vir ontwikkeling.
 
BBC

More from Africa News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.