On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

Mielie-oes lyk goed

───   17:01 Thu, 03 Apr 2014

Dirk Kok - Senwes Grainlink se assistent-hoofbestuurder, Pieter Malan, sê die mielie-oes gaan ná die goeie reën die beste sedert die 2008-2009-seisoen wees.
Hy het vanoggend op Vrystaat Landbou se Jongboerdag in Bloemfontein gesê ná verlede jaar se droogte en swak oeste in groot dele van die Vrystaat en Noordwes, lyk die prentjie heel anders. Boere sal na verwagting gemiddeld vyf ton per hektaar stroop.



Podcasts

Pieter Malan:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.