On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Kommer oor tenders vir ramphulp in NK

───   08:23 Tue, 08 Apr 2014

Dirk Kok - Agri-Noord-Kaap sê hy verwelkom die R50 miljoen wat gegee is vir ramphulp ná die droogte. Dié organisasie se hoofbestuurder, Johan van Rensburg, sê dit is egter nog onseker hoe die proses gaan werk. Daar is ook kommer omdat die provinsiale regering, soos onlangs in Noordwes, tenderaars wil aanstel om hulpvoer te versprei.

Podcasts

Johan van Rensburg:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.