On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

World News

Nelson Mandela deur NY Yankees vereer

───   07:22 Thu, 17 Apr 2014

New York - Die New York Yankees het oud-President Nelson Mandela gister tydens 'n viering van die nalatenskap van Jackie Robinson, 'n Amerikaanse ikoon van sosiale verandering, vereer.
Robinson het in 1947 deur die kleurgrens gebreek toe hy in die eersterangse sagtebal-liga vir die Brooklyn Dodgers gespeel het.
 
Die kleinseun van Suid-Afrika se eerste swart president, Zondwa Mandela en Robinson se weduwee, Rachel, het 'n plaat, wat Mandela se toespraak in 1990 by die ou Yankee Stadion herdenk, onthul.
 
Op die plaat is 'n foto van Mandela en 'n huldeblyk aan die oud-President.
 
Sapa

More from World News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.