On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Local News

Veilige drinkwater uit die kraan vir Paul Roux-inwoners

───   SABRINA SABRINA 09:22 Thu, 17 Apr 2014

Sabrina Dean
Paul Roux - Inwoners in Paul Roux kan nou met 'n geruste hart water uit die kraan drink nadat die Departement van Waterwese gister die Bethlehem/Paul Roux grootmaatwater projek amptelik geopen het.
 
Die projek in die Dihlabeng plaaslike munisipaliteit sluit onder andere ‘n 17 km pyp, ‘n nuwe pompstasie en ‘n 48-uur reserwe-reservoir vir die dorp in.
 
Waterwese-streekhoof Tseliso Ntili sê dié grootmaatwater projek het die weg gebaan vir die ontwikkeling van verdere projekte soos sanitasie.

Amptenare het tydens gister se seremonie inwoners in die omgewing belowe dat die emmerstelsel ook binne enkele maande heeltemal verwyder sal word.


Podcasts

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.