On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Special Reports

Upington inwoners gesels oor 2014 verkiesing

───   12:35 Fri, 18 Apr 2014

Upington in die Noord-Kaap staan bekend as ‘n belangrikke Suid-Afrikaanse toerisme-bestemming en sy inwoners se vriendlikheid en die dorp se skoonheid is legendaries. Maar diep onder dié glans-status, gaan gemeenskappe hier gebuk onder hoë werkloosheid, alkohol-en-dwelmmisbruik en gevolglik, misdaad. OFM Nuus se Christopher Motabogi het onlangs op Upington gaan inloer amper betyds vir die Mei 8 verskiesings en het hierdie verslag saamgestel….

 
Van Heerden wat binnekort uittree sê meer mense meld misdaad aan
 
 
Die Upington 26 standbeeld is op Paballo-woonbuurt te sien
 
Foto's: Christopher Motabogi

Podcasts

OFM se Christopher Motabogi doen verslag uit Upington:

More from Special Reports

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.