On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

Garies groet die naweek sy bekendste stem

───   OWEN OWEN 15:11 Tue, 22 Apr 2014

Owen Kock

Garies - Garies groet die naweek sy bekendste stem wanneer Grietjie Adams, beter bekend as die tante wat Lekker Ou Jan so lekker kon sing, in die Noord-Kaapse dorpie ter ruste gelê word.
 
Tant Grietjie is verlede Dinsdag in Huis Harmonie op Springbok oorlede, nadat sy die laaste tyd met hartprobleme gesukkel het.
 
Volgens ‘n verpleegster by die tehuis, Mary Williams, gaan Tant Grietjie nog lank onthou word.


Podcasts

Mary Williams:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.