On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

'Gebrek aan eiendomsreg 'n struikelblok vir nuwe boere'

───   16:07 Fri, 11 Jul 2014

Dirk Kok. - Vrystaat Landbou se president, Dan Kriek, sê een van die groot struikelblokke vir grondhervorming is dat nuwe boere nie eienaarskap van die staatsgrond kry waarop hul gevestig word nie.
Dit maak dit onmoontlik vir hierdie boere om finansiering te kry. Private eiendomsreg en private inisiatief is die drywers van die ekonomie. Nuwe boere wat hulle in die private sektor en regering se ontwikkelingsprojekte as kommersiële boere bewys, moet so gou as moontlik eienomsreg gegee word van die staatsgrond waarop hulle boer.
(Kriek is 'n direkteur van die landboumaatskappy VKB wat by projekte vir die vestiging van nuwe boere in die Oos-Vrystaat betrokke is.)


Podcasts

Dan Kriek:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.